Mayfair 246
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oasis Lane, 246 Mayfair, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 527 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
Mayfair 246 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Century City, naby Kaapstad se sakekern. Dit spog met pragtige dekor en uitsigte oor tuine, wat dit ideaal maak vir 'n rustige wegbreek.
Dié woonstel bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n enkelbed in die leefarea. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het lugversorging en beskik oor 'n kombuis met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n skottelgoedwasser. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die skuifdeure lei na 'n beskutte stoep met 'n etenstafel en 'n gasbraai wat die perfekte plek is vir 'n skemerkelkie. Hierdie stoep het stapeldeure wat lei na 'n balkon.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 766
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Oasis Lane, 246 Mayfair, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Mayfair 246 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oasis Lane, 246 Mayfair, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang