Successfully reported

Mayfair Farm Cottages

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Elmarie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Doen só voort. Baie lekker gebly. Altyd weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaan Marie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Enige vakansieganger se wens. Ons het baie lekker gebly. Rustige area en baie veilig. Eenheid is baie netjies en goed toegerus. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam. Ons kom gerus weer kuier en sal plekkie aanbeveel aan vriende en familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Plaas atmosfeer rustig en jy herlaai jouself. Baie netjies, privaat, rustig plekkie het alles wat jy nodig het en net lekker gebly. Jy herlaai jou siel en binneste vol krag vir die lewe. Kan Eskom ook van my krag skenk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janet B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Uitstekende verblyf en waarde vir geld! Baie netjies, en uitstekende waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2025

Absolutely amazing. Our stay was absolutely amazing. We travel a lot for work, but this was definitely one of our best stays. We also received a gift on arrival, which I thought was so special.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Absoluut fantasties. Heerlik, ons was ontvang en afgesien deur die eienaar en behulpsaam!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adam L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Skoon, netjies en baie vriendelike mense! Dit was ongelooflik lekker en ontspannend, die eenhede is baie skoon en goed toegerus. Mayfair Farm Cottages is ook naby aan die dorp. Ons sal vir seker weer by Mayfair Farm Cottages gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Neil & Helena
Mayfair Farm Cottages
Baie dankie dat jul Mayfair Farm Cottages gekies het vir jul verblyf in Oudtshoorn. Ons is baie bly dat julle dit geniet het. Dankie vir die terugvoer. Dit was 'n plesier om jul as gaste te hê. Kom kuier gerus weer.

Ruth L
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Wonderful stay. We had an awesome stay in the Mayfair Family Cottage. It is spotlessly clean and has everything one needs for self-catering. We will definitely stay there again when we have to go to Oudtshoorn.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zaheer B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Fantastic, pleasant, and restful. The cottage is well designed and was equipped with everything we needed. The hosts were warm, welcoming, and very accommodating. Truly a hidden gem.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esmarie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2024

Dit was 'n heerlike bly, baie dankie! Soveel rustigheid in die natuur en tersel. Heerlike salige kuier.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Neil & Helena
Mayfair Farm Cottages
Dankie dat julle by Mayfair Farm Cottages kom kuier het. Ons is baie bly julle kon ontspan en het dit geniet. Dit was 'n plesier om julle as gaste te hê en ons hoop ons kan julle weer in die toekoms verwelkom. Groete, Neil & Helena

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Neil & Helena Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mayfair Road, Mayfair Farm, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf4f4657d1706fa0c91837ced534acf4ebe6128840f582f0af4dce8cb236778a5b75da41f8fcdc3ad02df32ed6cc85c01a311?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 Mayfair Road Mayfair Farm 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.561337259583 22.21183052101
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang