Successfully reported
+47

Mayfair Farm Cottages

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mayfair Road, Mayfair Farm, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mayfair Farm Cottages is op die westelike oewer van die Grobbelaarsrivier, net buite Oudtshoorn geleë. Die kothuise is op die plaas Mayfair, oorkant die rivier van die Cango Wildlife Ranch geleë. Die grondpad van 1 km wat na Mayfair Farm lei, is 'n doodloopstraat, so geen deurryverkeer sal jou steur om die klanke van die natuur te geniet nie.

Gerieflike verblyf word gebied in 3 alleenstaande kothuise, 300 m van die hoofplaashuis af, wat jou toelaat om privaatheid te geniet. Die kothuise het 'n oopplan-ontwerp en elkeen beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas, 'n oond en stoof en 'n mikrogolfoond. Elke slaapkamer is toegerus met lugversorging om af te koel of te verhit vir jou gerief. Die kothuise is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi is beskikbaar. Daar is ook draagbare braaigeriewe.

Veilige parkeerplek is beskikbaar agter 'n afgeleë hek. Die ligging is ideaal vir diegene wat besienswaardighede in die Karoo wil besoek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Elmarie B
Saam met lewensmaat
5.0
Doen só voort. Baie lekker gebly. Altyd weer daar gaan bly.
Jul 2025
Shaan Marie P
Saam met lewensmaat
5.0
Enige vakansieganger se wens. Ons het baie lekker gebly. Rustige area en baie veilig. Eenheid is baie netjies en goed toegerus. Eienaars baie vriendel...
Sien meer
Apr 2025
Johan D
Saam met lewensmaat
5.0
Plaas atmosfeer rustig en jy herlaai jouself. Baie netjies, privaat, rustig plekkie het alles wat jy nodig het en net lekker gebly. Jy herlaai jou sie...
Sien meer
Mrt 2025
Janet B
Gesin met tieners
5.0
Uitstekende verblyf en waarde vir geld! Baie netjies, en uitstekende waarde vir geld.
Feb 2025
Sharon S
Besigheidsreis
5.0
Absolutely amazing. Our stay was absolutely amazing. We travel a lot for work, but this was definitely one of our best stays. We also r...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Neil & Helena Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Mayfair Road, Mayfair Farm, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mayfair Farm Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mayfair Road, Mayfair Farm, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf4f4657d1706fa0c91837ced534acf4ebe6128840f582f0af4dce8cb236778a5b75da41f8fcdc3ad02df32ed6cc85c01a311?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 Mayfair Road Mayfair Farm 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.561337259583 22.21183052101
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang