Mayfair Farm Cottages
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mayfair Road, Mayfair Farm, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Mayfair Farm Cottages is aan die westelike oewer van die Grobbelaarsrivier, net buite Oudtshoorn. Die kothuise is op die plaas Mayfair, oorkant die rivier van die Cango Wildlife Ranch. Die grondpad van 1 km wat na Mayfair Farm lei is 'n doodloopstraat sodat geen deur-verkeer jou van die geluide van die natuur kan ontwrig nie.
Verblyf is beskikbaar in 3 losstaande kothuise 300 m van die hoofhuis af, sodat gaste privaatheid kan geniet. Die kothuise het 'n oopplan-uitleg en beskik oor 'n kombuisie met 'n yskas, 'n oond, stoof en 'n mikrogolfoond. Elke slaapkamer het lugversorging. Die kothuise is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi is beskikbaar. Daar is ook draagbare braaigeriewe.
Veilige parkeerplek is agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar. Die ligging is ideaal vir diegene wat besienswaardighede in die Karoo wil verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Neil & Helena Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Mayfair Road, Mayfair Farm, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Gaste dink Mayfair Farm Cottages het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mayfair Road, Mayfair Farm, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang