Successfully reported

Mayflower Studio

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Kgotlelelo G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Peaceful and tranquil. I really enjoyed my stay at Mayflower Studios, really relaxing and peaceful. I really needed a breather from the city. The staff were really polite and made sure we were comfortable. Definitely visiting again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Geraldine T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Relaxing and peaceful. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jock S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Modern, peaceful, beautiful. Very nice, modern and clean studio in a beautiful and peaceful setting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Masingita M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Perfect experience. I had a peaceful stay at Mayflower. Everything about it was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefnie N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Beste wegbreek na 'n skoon en rustige plekkie. Dit is verskriklik skoon en pragtig. Rustig en stil. 'n Lekker wegbreek van die geraas van die dorp. Sal enige tyd weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Stylvol en netjies. Baie mooi en stylvol studio! Kaggel werk baie goed in die koue winteraande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsje L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Die woonstelletjie is pragtig ingerig en ons het heerlik gebly. ʼn Baie gesellige plekkie! Daar is alles wat mens nodig het en die heerlike houtstofie met genoeg hout was ʼn wenner! Ons sou graag wou sien hoe dit in die somer lyk as al die krismisrose blom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Nice and quiet. Will for sure visit again. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Lieflike plekkie, aangename verblyf. Pragtige plekke in die natuur. Lieflike uitsig en dekor en kwaliteit beddegoed. Ons het heerlik gekuier daar en goed gerus. Het wel die koffie masjien soos op foto's geniet. Kan definitief die plekkie aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Fantasties. Skoon. Netjies. Baie mooi. Ek en my vrou het baie lekker gebly. Was baie beïndruk met die plekkie. Sal hom definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Iris Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 151

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stampblokfontein Farm, Magoebaskloof, 0731, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73cc54a91fc2bf6d2337ee2c50d5b8cee59728fb07eb6ccc02f7bf8fa4b4b966d58d74ea674c01895c1fd247c588e280a1ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 Stampblokfontein Farm Magoebaskloof 0731 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -23.880457328506 29.991243988129
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang