Successfully reported
+57

Maylodge Country Cottages

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Dinwiddie Lane, Hogsback, 5722, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Maylodge Country Cottages is in die hartjie van Hogsback geleë en bied selfsorgverblyf in 'n rustige, parkagtige omgewing. Of jy nou 'n romantiese wegbreek, 'n gesinsvakansie of 'n natuurbelaaide ontsnapping soek, Maylodge Country Cottages bied 'n magiese toevlugsoord weg van die gewoel en gewerskaf.

Die eiendom bied 6 volledig toegeruste selfsorgkothuise, ideaal vir paartjies, gesinne of groepe van tot 8 gaste. Elke eenheid beskik oor gemaklike interieurs, 'n regte kaggel vir gesellige aande, 'n privaat draagbare braai en alles wat nodig is vir 'n ontspannende verblyf.

Die kothuise is sentraal geleë in die dorp, binne maklike loopafstand van gewilde restaurante en kroeë.
Gaste kan 'n verskeidenheid buitelugaktiwiteite in die omliggende Amathole-bergreeks geniet, soos stap, bergfietsry en voëlkyk. Hogsback se staproetes is geskik vir alle vlakke van fiksheid, van rustige staptogte tot uitdagende klimroetes.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Ligging

  • 4 Dinwiddie Lane, Hogsback, 5722, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Dinwiddie Lane, Hogsback, 5722, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6221d9c8cf5bbd274401207089a5a723d0ca1f7c45468b7717d77dfb7edb2b2fb199518a2129db6f288bd8dfbc1b586a5e81?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 4 Dinwiddie Lane Hogsback 5722 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.596646422319 26.935099029206

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang