Successfully reported

Mazeppa Sunrise Beach Accommodation

Selfsorg

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
3.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
3.8
Veiligheid
4.3
Elize V
Kort verblyf Saam met vriende
2.6
Mrt 2025

Remote. Mazeppa Bay is very remote and the roads make it difficult to reach the destination.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Herman M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2023

Definitief 'n plek om aan te beveel! Ongelooflike spesiale plek om vakansie te hou. Fantastiese see-uitsig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Esther
Mazeppa Sunrise Beach Accommodation
Baie dankie vir die terugvoering en ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom in Mazeppa!

Elani V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2023

Was voedsel vir ons siel. Ongelooflike lekker ervaring. Pragtige uitsig, moderne huisie. Grondpad na die akkommodasie baie sleg, verkieslik 4x4 voertuig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Johann M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Des 2023

Fantasties. Ek gaan nie toelaat dat die pad my lewe ruïneer nie. Ek het baie lekker gebly. Die pad soontoe is egter aaklig. Mens moet mense inlig dat die pad nie regtig vir gewone motors geskik is nie. Ek het Sondag in modder gegly en vasgeval. Gelukkig het my motor 'n diff lock en twee gawe plaaslike bewoners het gehelp om daar uit te kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esther
Mazeppa Sunrise Beach Accommodation
Hello Johann Dankie vir jou terugvoering. Ons is bly dit was so lekker vir julle en hoop om julle weer te akkommodeer! Wil graag hoor, waarom het jy die 'location' 1/5 beoordeel? Ek is jammer oor jou ervaring met die pad en ons vertrou hulle gaan dit verander in 'n teerpad in die toekoms. Groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Esther Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 119

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf R800
R 800 R 520
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R800
R 800 R 520
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
R 800 R 520
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Beach Road, Mazeppa Bay, 4960, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc803a85da43134e1216330b2d12529fdfee399f525c94d124a48a5b76c892865a2f4b19256b8d0e741ca03dedcefcfffb23d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R520 per nag (plek vir 2) 4 5 1 4 18 Beach Road Mazeppa Bay 4960 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.474179431997 28.656141757965
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang