Mazeppa Sunrise Beach Accommodation
Kry 35% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Beach Road, Mazeppa Bay, 4960, Oos-Kaap
-
Vanaf
R1 100R715 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Mazeppa Sunrise Beach Accommodation bied gemaklike selfsorgverblyf in Mazeppabaai. Verblyf word in 2 eenhede, Sunrise Beach House en Sunrise Studio, voorsien. Daar is baie aktiwiteite om te geniet, insluitend swem, visvang, sandplankry, branderplankry, stap en fietsry.
Sunrise Beach House bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer bo en bied slaapplek vir 6 gaste. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n gasstoof, oond en yskas-vrieskas.
Sunrise Studio bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer en bied slaapplek vir 2 gaste. Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware, asook 'n sentrale eetkamertafel.
Elke eenheid het braaigeriewe, parkeerplek en eindelose see-uitsigte.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Esther Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 120
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- 18 Beach Road, Mazeppa Bay, 4960, Oos-Kaap
- Gaste dink Mazeppa Sunrise Beach Accommodation het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Beach Road, Mazeppa Bay, 4960, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang