Successfully reported

Winks 404

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
5.0
Heidi C
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Convenient location, secure, affordable and a pleasant apartment. A couple of minor issues on arrival were swiftly and efficiently sorted out by the very helpful room cleaning lady when I brought it to her attention. The apartment served my purpose perfectly while in Cape Town on business for 5 days.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neil B
Kort verblyf Besigheidsreis
3.8
Sep 2025

Lekker gebly maar dit kon "next level" gewees het met 'n bietjie "housekeeping". Dit was heel gerieflik behalwe die verstopte stortdrain en wasbakkraan wat heeltemal los was. Ek het dit aangemeld by Damion en dit was dieselfde dag reggemaak. Die badkamer kort 'n goeie "deep clean". Die yskas is op die koudste instelling en het my melk gevries. Toe ek dit die volgende dag afdraai, het die ys in die vrieskas gedeelte gesmelt en die kombuisvloer was onder water. Ek moes dit opdroog sonder 'n "mop". Die beskrywing van die omgewing is misleidend met Cattle Baron op grondvloer en Utophia op topvloer; hierdie plekke is ver weg!

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Faatima P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Amazing. I loved my stay at M&B House, it definitely made my birthday so much more special and I can't wait to return again. Thank you, M&B House.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Damion Geverifieer

Eiendomme 46

Resensies 48

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31B Heerengracht Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA103718226d0392ec6dc49a4627bb78c98cc435ad89b78dd3bfd8c4449788a10d0dce0deb630489b703ac186b762c6bfffdd5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 31B Heerengracht Street Cape Town 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.918754725239 18.426052713739
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang