Successfully reported
+18

Mbekka Lodge @ Thula

  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516 Rooiberg Road, Mabalingwe Game Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Mbekka Lodge @ Thula is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid in die Mabalingwe-wildreservaat in Bela-Bela en bied gerieflike verblyf, ideaal vir 'n gesin.

Dié eenheid het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die 2 slaapkamers is elk ingerig met 2 enkelbeddens en maak gebruik van 2 badkamers, een met 'n bad en stort, en die ander een met net 'n stort. Daar is ook 2 matrasse spesifiek vir 2 kinders. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en strek tot 'n eetarea waar gaste hul maaltye kan geniet. Dit strek verder na die sitkamer wat met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met komplimentêre WiFi ingerig is.

Die patio bied sitplek buite waar gaste buitelug-eet en braaigeriewe kan geniet. Boonop spog dit met 'n uitsig oor die bos en omliggende landskap.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Kindermatras vir 2

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai
Stoep/Binnehof

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Lynette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 24

Resensies 314

Op LekkeSlaap 2 maande

Ligging

  • R516 Rooiberg Road, Mabalingwe Game Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Mbekka Lodge @ Thula het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516 Rooiberg Road, Mabalingwe Game Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8602386afe0109d7e4443b8bd7ad1d3f3c13ae12d31ab0935b4f48cd4f6ed063e0c478451616df3b2f0f916473faeb5aa8de?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 R516 Rooiberg Road Mabalingwe Game Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.841493686263 28.04896549082
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang