Successfully reported
+31

Me Gustas Tu

Spesiale Aanbod 30% af

Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 19 Aug 2025 tot 12 Des 2025.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Wightman Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 150 R805 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Me Gustas Tu bied selfsorgverblyf op die tweede vlak van die eienaar se huis in die kusdorpie Langebaan, toegang deur middel van trappe na die vloer en spog met 'n sprankelende swembad wat met ander gaste gedeel word. Die swembad is op dieselfde vlak as die wooneenhede. Die patio spog met 'n see-uitsig en braaigeriewe. Alle kamers het direkte toegang tot die stoep met 'n see-uitsig. Die eenheid is 800 m van die hoofstrand af.

Hierdie verblyf bied gaste 'n keuse van óf 'n 1-slaapkamer-eenheid óf 'n 2-slaapkamer-eenheid wat albei ten volle selfsorg is. Elke slaapkamer in albei eenhede maak direk oop na die patio wat na die swembad lei en met 'n dubbelbed ingerig is. Espaciosa se 2 kamers het ook elkeen 'n en suite-badkamer, een met 'n stort en die ander met 'n bad. Elke kamer het sy eie en suite-badkamer met 'n stort of bad. Comoda het een kamer met 'n en suite-badkamer met 'n stort. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Albei eenhede beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n eetarea. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien in elke kombuis beskikbaar. Van die kombuise af is daar 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale. Toegang tot gratis WiFi is in albei eenhede beskikbaar.

Albei eenhede het 'n aparte ingang deur die gemeenskaplike patio. Daar is 'n gedeelde tuin op die grondvlak, 'n braai vir elke eenheid, asook parkeerplekke vir 3 voertuie op die perseel.

Tydens kragonderbrekingsperiodes is albei eenhede toegerus met 'n herlaaibare lig, 'n enkelplaatgasstoof met butaangas, en 'n Superfly Mini DC UPS vir Wi-Fi.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 124 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Ilze V
Saam met vriende
5.0
Die plek word hoogs aanbeveel. Die uitsig is uitstekend en het baie welkom gevoel. Ons het heerlik en gerieflik gebly. Die plekkie is skoon en stylvol...
Sien meer
Okt 2025
Kobus U
Saam met lewensmaat
5.0
A little bit of heaven. Heerlik ruim en modern, netjies. Alles wat jy nodig het vir jou oorbly is daar.
Okt 2025
Ismail P
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome, they were friendly and wowed us from the minute we got there till we left. It was better than we expected compared to the othe...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Zena J
Gesin met tieners
5.0
Amazing. Was baie lekker en rustig.
Okt 2025
Ricardo T
Gesin met tieners
5.0
Thanks for the relaxing break. We enjoyed it. Nice view from the patio. There's a pool as well. Friendly hostess. Everything you need i...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Neleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 124

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 26 Wightman Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Me Gustas Tu het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 150
R 1 150 R 805
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 150
R 1 150 R 805
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 150
R 1 150 R 805
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Wightman Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c64f6a26093e80700df378394461043b51816aa4a5aa6d61f9ecdcec159603cb81bd1535ddeccbc8f2ebe7a29262ec6e88b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 150 nouVanaf R805 per nag (plek vir 2) 124 5 1 5 26 Wightman Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.0957022 18.0345348
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang