Successfully reported
+12

Meadow Lane Grace Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drakensberg Gardens Road, Underberg, Southern Drakensberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 440 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Meadow Lane Grace Cottage bied rustigheid te midde van 'n parkagtige omgewing in die Suidelike Drakensberge in KwaZulu-Natal. Dit bied selfsorgverblyf met asemrowende uitsigte oor die omliggende berge en 'n dam vol baars, wat dikwels deur eende, kormorante en ganse besoek word.

Dié kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-kombuis het 'n etenstafel met sitplek vir 6 en is met 'n stoof, mikrogolfoond, yskassie, ketel, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met 'n DVD-speler. Daar is egter geen TV-kanale beskikbaar nie. Die sitarea het ook 'n kaggel vir die kouer nagte.

Buite is daar 'n Weber-braai en buite-eetplek. Dit is ook die perfekte plek vir skemerkelkies saans aangesien dit 'n mooi uitsig het. Aktiwiteite in die omgewing sluit in: bergfietsroetes wat 2 km van die eenheid af begin, baarshengel in 'n klein dam, skilderagtige staptogte, 'n Zipline, troetelponies, swaaie, 'n trampolien en kajakke vir die kinders.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

TV
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lesley Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 82

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Drakensberg Gardens Road, Underberg, Southern Drakensberg, 3257, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 440
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 440
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 440
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drakensberg Gardens Road, Underberg, Southern Drakensberg, 3257, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec81cb9b3ec35713197940f3949f41ff914c6a52aaf3e56a0a0cc026bd4dff3f336fe730d4e05c49ffc5aa5cfec21ecc4431?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 440 per nag, vir 6 mense Drakensberg Gardens Road Underberg 3257 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.74820008156 29.444285915344

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang