Meadow View Guest Cottage
Beskrywing
Pragtige en ruim gastekamer met berguitsigte, sonstoele en buitesitplek. Die gastekamer bied 'n koningingrootte-bed, 'n badkamer met 'n bad, 'n inloopkas en 'n klein kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskassie en ketel. Daar is 'n koffietafel met 2 stoele om jou oggendkoffie te geniet. Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf, yskassie en ketel insluit.
Huisreëls
Rook is binnenshuis verbode.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen geraas word tussen 22:00 en 08:00 toegelaat nie.
Geen partytjies of funksies word toegelaat nie.
Skade of vermiste items moet gerapporteer word en sal vir die gas se rekening wees.
Kyk asb. mooi na die sleutels. Verlore sleutels sal 'n vervangingskoste tot gevolg hê.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot 4 gaste in 1 oopplan-kamer en 'n privaat badkamer. Die kamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea is gemeubileer met 'n dubbelslaapbank vir 2 ekstra gaste, 2 stoele en 'n etenstafel. Toegang tot WiFi is beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n oordekte patio met 2 sonstoele en pragtige uitsigte oor die berge, braaigeriewe en veilige parkering op die perseel. Geen troeteldiere toegelaat nie
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is binnenshuis verbode.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen geraas word tussen 22:00 en 08:00 toegelaat nie.
Geen partytjies of funksies word toegelaat nie.
Skade of vermiste items moet gerapporteer word en sal vir die gas se rekening wees.
Kyk asb. mooi na die sleutels. Verlore sleutels sal 'n vervangingskoste tot gevolg hê.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Huisreëls
Rook is binnenshuis verbode.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen geraas word tussen 22:00 en 08:00 toegelaat nie.
Geen partytjies of funksies word toegelaat nie.
Skade of vermiste items moet gerapporteer word en sal vir die gas se rekening wees.
Kyk asb. mooi na die sleutels. Verlore sleutels sal 'n vervangingskoste tot gevolg hê.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 volwassenes
- Geen kinders
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 227 Uys Street, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang