Successfully reported
+52

Meadow View Guest Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 227 Uys Street, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Meadow View Gastehuis bied verblyf op die eienaar se eiendom in Wakkerstroom, Mpumalanga. Dit is 'n ideale keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gemaklike en rustige oornagverblyf.

Meadow View Gastehuis bied slaapplek vir tot 2 gaste in 'n oopplan-kamer en 'n privaat badkamer. Die kamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea is gemeubileer met 'n stoel en 'n etenstafel. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n patio met pragtige uitsigte oor die berge, braaigeriewe en veilige parkering op die perseel.

Die pragtige en ruim gastekamer spog met uitsigte oor die berge. Die gastekamer bied 'n koningingrootte-bed, 'n badkamer met 'n bad, 'n inloopkas en 'n klein kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskassie en ketel. Daar is 'n koffietafel met 2 stoele om jou oggendkoffie te geniet.

Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos restaurante en winkels.
Geen troeteldiere toegelaat nie

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Richard W
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful and very comfortable. Very well maintained, very clean and neat. It was well thought out, from the comfortable bed and bedding...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Lindy M
Saam met lewensmaat
5.0
A delightful stay in a beautiful place with amazing hosts. A very pleasant stay in a beautiful spot. The first time we have ever stayed...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Eduard L
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker. Baie netjies, skoon en gerieflik. Baie lekker gastehuis.
Mei 2025
Gail H
5.0
Enjoyed my stay, I was very comfortable. Lovely and friendly hosts, enjoyed my stay. I will definitely be back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Hein S
Gesin met tieners
5.0
Oorweldigende terweef. Agtereenvolgende verblyf, aangenaam en baie netjies.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nicolle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 227 Uys Street, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
  • Gaste dink Meadow View Guest Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 227 Uys Street, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfaffc93db6b20e94fa00197fcf25f7f39f938a544e8ee7b7bd274611de4ba896587ee729cc1350c3217149e52fc16e72b2a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 227 Uys Street Wakkerstroom 2480 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -27.357916799555 30.146942600247
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang