Successfully reported
+46

Meadowbrook Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1163 Karriboom Street, Moregloed, Pretoria, 0186, Gauteng
  • Vanaf R580 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Meadowbrook Guesthouse is 'n stylvolle, moderne, selfsorgeenheid wat korttermynverblyf in die Moot-area bied. Dit is naby die N1 en bied maklike toegang tot Pretoria. Die Waverly Corner-winkelsentrum het restaurante en winkels en is net sowat 800 m van die verblyf af.

Verblyf word in 4 suites gebied en elkeen het sy eie ingang, onderdakmotorhuis, en suite-badkamer, TV met vermaakkanale en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond en koffiemaakgeriewe. 'n Werkslessenaar en gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die instansie is maklik vanaf die N1-hoofweg bereikbaar en dit is in 'n stil en veilige area, ver van verkeer en geraas geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Pieter N
Saam met lewensmaat
5.0
Leke. Baie lekker, altyd 'n plekkie kan so bietjie opgeknap word.
Aug 2025
Hinre S
Saam met lewensmaat
5.0
Alles wat nodig is vir 'n kort kuier. Die ligte van die area en van motors wat inkom skyn in die kamer in, wat dit moeilik gemaak het om aan die slaap...
Sien meer
Mei 2025
Louisa P
Saam met lewensmaat
5.0
All was good. Comfortable. Convenient. Safe.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Bradley M
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. It was truly excellent. Very neat, very clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Lysander T
5.0
Skoon en netjies met goeie sekuriteit. Ek het my verblyf geniet.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 129

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 1163 Karriboom Street, Moregloed, Pretoria, 0186, Gauteng
  • Gaste dink Meadowbrook Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 580
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 580
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 580
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1163 Karriboom Street, Moregloed, Pretoria, 0186, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9cada5be51059e01532533005199cd974c87f51b799263b7a1ecb703a57f4ee9b655e381f53314e3e4a4de1d8499fbebe107?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag (plek vir 2) 69 5 1 5 1163 Karriboom Street Moregloed 0186 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.710815666864 28.244129023314
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang