Successfully reported
+18

Meadowridge Home

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: 26 Edison Drive, Meadowridge, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Meadowridge Home is 'n selfsorghuis in Meadowridge in Kaapstad. Hierdie huis is 'n uitstekende keuse vir vriende en familie wat op soek is na gerieflike verblyf.

Dié eiendom bied slaapplek aan tot 6 gaste in 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamers is albei ingerig met 'n dubbelbed. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet, terwyl die derde badkamer met 'n toilet en wasbak toegerus is.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, lugbraaier, mikrogolf, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek, 'n TV, 'n lessenaar en 'n etenstafel. Die kamer maak oop op 'n onderdakstoep wat met 'n etenstafel en 'n wasmasjien ingerig is. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n swembad, braaigeriewe en 'n tuin met 'n trampolien, oerwoudgimnasium en 'n paar inwonende hasies asook veilige parkeerplek van die straat af. Hierdie eiendom is naby winkels en restaurante asook plaaslike wynplase.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Nicole Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 26 Edison Drive, Meadowridge, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
  • Gaste dink Meadowridge Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 300
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 300
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: 26 Edison Drive, Meadowridge, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf5d049ca72251c5e1541e7b32446bf31eb4bcb6e2e9eec0eed358efd84a4274af0da4b4b17891cfd6393840a3fd1f0460802?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 26 Edison Drive Meadowridge 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 13:00 -34.037246741266 18.450546142922

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang