Meadow Cottage
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 62 Arbuckle Street, Himeville, 3256, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Meadow Cottage is naby Himeville en Sani geleë, 'n perfekte plek vir 'n gesins- en vriendewegbreek.
Die kothuis bestaan uit 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed, en die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die 2 badkamers is albei toegerus met 'n stort, bad, toilet en wasbak.
Die oopplan-leefarea bied 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, lugbraaier, ketel, eetgerei, breekware en gereedskap. Die eetarea is ingerig met 'n etenstafel wat 4 gaste kan akkommodeer en lei na die sitarea, ingerig met gemaklike sitplek, 'n TV met geselekteerde DStv-kanale en WiFi. Die kothuis is toegerus met lugversorging, 'n verwarmer en 'n kaggel vir die hele jaar deur.
Die tuin is volledig omhein en troeteldiervriendelik en bied 'n stoep met braaigeriewe en buitemeubels om te ontspan en die berguitsigte te geniet. Geleë naby skilderagtige wandelpaaie, 'n rustige rivier en net 'n kort rit vanaf Kenmo-meer, is Meadow Cottage 'n ideale basis vir natuurliefhebbers.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Stapelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Debra-Lee Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 38
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 62 Arbuckle Street, Himeville, 3256, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 62 Arbuckle Street, Himeville, 3256, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang