Successfully reported
+16

Meah Lane Guests

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Borneo Street, Unit 3, 133 Granada, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Meah Lane Guests is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n woonstelgebou in Big Bay Beach Club in Big Bay, Kaapstad. Dit is ideaal vir familie, vriende en sakereisigers wat op soek is na gerieflike blyplek.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV. WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n onderdakbalkon met 'n etenstafel en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Gaste kan die kompleks se gemeenskaplike swembad, braaigeriewe, putt-puttbaan en 'n tennisbaan geniet. Winkels en restaurante is naby die verblyf.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
DStv
Braai

Ligging

  • 2 Borneo Street, Unit 3, 133 Granada, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 3 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Borneo Street, Unit 3, 133 Granada, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb9c82455a98ae804ceadf4220782501c1b1b40a528c3c6f3cc86f28a5b9240f92e2a082dfac44ec37b33b66e0c85036039d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag (plek vir 4) 2 Borneo Street Unit 3, 133 Granada 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.783182138004 18.455168778049

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang