Meander Sky
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Mona Avenue, Monavoni, Centurion, 0157, Gauteng
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Meander Sky is 'n lieflike selfsorgkothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Monavoni, Centurion. Dit is 'n wonderlike opsie vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Dié kothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed vir kinders. Daar is 'n stort, wasbak en toilet in die badkamer.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof en -oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is 'n privaat stoep met 'n etenstafel en 'n ingeboude braai. Veilige parkeerplek is agter 'n geslote hek op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Abraham Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- 12 Mona Avenue, Monavoni, Centurion, 0157, Gauteng
- Gaste dink Meander Sky het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Mona Avenue, Monavoni, Centurion, 0157, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang