Successfully reported

Mecca Guest House

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Leon B
1 nag
5.0
Jul 2025

Bester familie Namibië toer 2025. Baie dankie vir jul vriendelike en openhartige ontvangs, julle het ons nie soos gaste nie, maar soos familie laat voel. Verblyf is luuks en die omgewing is wat jy nodig het om werklik af te skakel. Om net aan te sit vir een van die beste braai-etes nog, was wonderlik. Dankie Eleanor en personeel. Net wat ons nodig gehad het om ons vakansie mee af te sluit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunette B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Mooi, rustig met pragtige natuur om jou! Pragtige plek in die mooiste natuur. Ons is vriendelik ontvang en die aand is daar vir ons 'n tafel gedek en alles reggesit vir ons om te kan braai. Defnitief 'n gastehuis om te besoek. Witste en sagste lakens en handdoeke!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dedrei H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Pragtige blyplek! Ons het heerlik gebly! Pragtige, stylvolle kamer met veilige parkeerplek en die vriendelikste gashere. Ons sal beslis weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Kwaliteit verblyf en lekker kos. Kwaliteit en luuks is die beskrywing wat beste pas by hoe die kamer uitgerus was. Storttemperatuur was bietjie wisselvallig. Aandete en lunch packs was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Santa R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Lieflik! Dit was fantasties! Elanor gaan uit haar pad om jou verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Ons is ook bederf met smaaklike etes wat vele restaurante op hul neuse sal laat kyk. Dis vreeslik mooi in die Kalahari, en dit is 'n pragtige werkende plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isaac M
Kort verblyf
4.8
Mei 2024

Perfect. It was great and I can recommend a friend to go there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Baie lekker. Ja, dit was heerlik stil en mooi plaasgeluide.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudolf P
1 nag
4.4
Jul 2024

Grond pad kan doen met 'n skraap. Was gerieflik en skoon en natuurlik die plaaslewe en natuur.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anton W
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2024

Pragtige Kalahari natuur. Pragtige plek! In die natuur op 'n plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Eleanor Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mecca Farm, Santoy, Black Rock, 8491, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb9838dfc9e20fbf4355f5f23d52f4e5dd1fee867994df02cc4288379c18caf2f37a05222f07b257055e7c9f87ba8aee8af91?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 Mecca Farm Santoy 8491 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.045846 22.758755
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang