Successfully reported

Mediterranean Palms

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Absolute vriendelike personeel. Die eenheid is pragtig en netjies. Waarde vir seker. Absolute vriendelike personeel. Die eenheid is pragtig en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Peaceful, neatly cozy. Bie lekker tyd van ons daar aangekom het, friendly and very helpful.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margit D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Would have loved to stay longer . Friendly, accommodating hosts. Accommodation was stunning, clean, and very comfortable. Nothing you want for, it's all there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariola
Mediterranean Palms
Thank you Margit. We are very happy you enjoyed your stay.

Adéle V
1 nag
4.8
Aug 2025

Skoon en netjies. Mediterranean Palms is 'n skoon en netjiese dupleks woonstel. Op die onderste vloer is slegs die volledig toegeruste kombuis. Dit het 'n gasstoof en al die nodige breekware. Op die boonste vloer is die leefarea/eetarea, twee slaapkamers en een badkamer. Die badkamer is 'n en-suite badkamer, wat beteken dat diegene wat in die tweede slaapkamer slaap, deur die hoofslaapkamer moet loop om die badkamer te gebruik. Vir 'n gesin behoort dit nie 'n probleem te wees nie, maar dit kan nogal ongemaklik wees vir bv. twee verskillende paartjies. Die boonste vloer het houtvloere, wat pragtig is, goed onderhou is en baie skoon is, maar dit kraak egter baie. Wanneer iemand rondbeweeg, is dit veral snags steurend. Wanneer diegene wat in die tweede slaapkamer slaap die badkamer besoek, word almal daarvan wakker. Ons het vooraf laat weet dat ons vyf persone is wat slaapplek benodig. Die gasvrou was so gaaf om vir ons al die nodige beddegoed neer te sit vir die vyfde persoon om op die bank te kan slaap. Die lekkergoed en sjokolades op die beddens is 'n groot bederf. Die gasvrou het werklik baie moeite gedoen om aan ons 'n tweede parkeerplek te voorsien agter 'n geslote hek. Dit gaan nie ongesiens verby nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Mariola Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 586 Gerard Marais Street, Constantia Park, Pretoria, 0010, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d7520af9f887807e38e232379ca4b6b2ec5698e48f282ec50bb0e2fc792da617c7d33ae80f039a22b163f73e26fb2f6bacc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 5) 5 5 1 5 586 Gerard Marais Street Constantia Park 0010 Gauteng 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -25.810341390458 28.274814229827

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang