Mediterranean Villa
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 21 Brownlow Road, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R2 312 per nag (plek vir 1)
Beskrywing
Mediterranean Villa is 'n bekoorlike Victoriaanse huis wat aan die begin van die eeu gebou is, net onder Tafelberg en Leeukop in die groen woonbuurt Tamboerskloof geleë. Die villa is stapafstand van restaurante, winkels en die middestad af.
Verblyf word gebied in smaakvol versierde en goed ingerigte kamers, elk met sy eie en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kamers is ingerig met óf 2 enkelbeddens, 'n dubbelbed of 'n enkelbed. Elke kamer bied gemak met 'n platskerm-TV met DStv en gratis WiFi-internettoegang.
Franse deure lei na 'n patio en binnehof met sitrus- en olyfbome. Ontbyt word bedien in 'n elegante eetkamer met 'n ruim stoep wat oor die welige tuin en swembad uitkyk. Gemeenskaplike areas is versier met egte oudhede, oorspronklike kunswerke en glimmende Oregon-vloere, wat 'n privaat en gasvrye atmosfeer skep.
Die villa is naby die kabelbaan, V&A Waterfront en Atlantiese strande, met maklike toegang tot die hoofweë en lughawe. Dit is stapafstand vanaf die nuwerwetse Kloof- en Langstraat met sy verskeie kroeë, restaurante, kafees en ander besienswaardighede.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 21 Brownlow Road, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 21 Brownlow Road, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang