Successfully reported
+21

Medolino Caravan Park

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 210 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Stewart Road, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Vanaf R400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Medolino Caravan Park bied lieflike kampeerplekke net 'n hanetreetjie weg van die manjifieke Kowierivier wat in die warm Indiese Oseaan vloei. Geleë in Port Alfred, byna alles is net 'n kort entjie se stap of ry weg.

Hierdie kamp bied 35 lieflike kampplekke beskikbaar wat wissel in grootte om tussen 2 en 6 gaste op 'n slag te akkommodeer. Elke staanplek is volledig gras en het baie skaduwee. Gaste het volle toegang tot die 3 ablusiegeriewe wat toegerus is met baddens, toilette, storte en wasbakke. Boonop het hierdie staanplekke 'n elektriese punt, 'n asblik, 'n waterkraan en 'n draagbare braai.

Watersport-entoesiaste kan swem, branderplankry, bootvaart, waterski en skubaduik in die omgewing geniet. Die dorp het 'n skilderagtige kleinboothawe, residensiële marina en eersteklas hengel. Die bekoorlike klein dorpie Bathurst is net 10 minute se ry weg en daar kan gaste terug vervoer word na die gevoel van 'n Engelse dorpie uit die 19de eeu.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.3
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Susanna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 23 Stewart Road, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Gaste dink Medolino Caravan Park het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 210 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Stewart Road, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ca30bdad38adfff82530664f26290321b8ccee203c480874594adc841a5f6fc147778ea24c5156de3950b75bf718af8ebf0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 23 Stewart Road Port Alfred 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.6020348 26.8895274

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang