Meer as Genoeg
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Stasiekopweg, Great Brak Heights, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap
- Vanaf R1 449 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
Meer as Genoeg is 'n knus selfsorgwoonstel, deel van die eienaar se hoofwoning in Groot-Brakrivier langs die skilderagtige Tuinroete. Dit is perfek vir 'n klein gesin of enkelreisiger.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 3 gaste, gemeubileer met 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n gedeelde badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, braaipan, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Eetkamertafel met stoele word voorsien sodat gaste hul maaltye saam kan geniet.
Die sitkamer sluit 'n enkelbed vir 'n ekstra gas, 'n sitkamerstel en 'n TV in. Skuifdeure maak oop na die oprit, waar daar parkeerplek vir 1 voertuig is, wat gaste 'n pragtige uitsig oor die Groot-Brakrivier-gebied bied.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Retha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 22 Stasiekopweg, Great Brak Heights, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap
- Gaste dink Meer as Genoeg het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Stasiekopweg, Great Brak Heights, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang