Meerkat Avonture Boskamp
Beskrywing
Daar is 5 gestruktureerde tente wat elk 2 gaste kan akkommodeer. Elke tent is ingerig met 2 enkelbeddens. Die beddens is toegerus met linne; gaste word egter verplig om hul eie handdoeke saam te bring. Alle gaste maak gebruik van die ablusiegeriewe, wat toegerus is met storte, baddens, wasbakke en toilette. Daar is 'n sentrale gemeenskaplike kombuis wat toegerus is met 'n 2-plaats gasstoof, yskassie, eetgerei en breekware vir 10 gaste asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuis en ablusiegeriewe het elektrisiteit. Boonop is daar 'n gemeenskaplike boma met braaigeriewe en 'n swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Slaapkamer & wassery
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n tentkampbasis.
Huisreëls
Huur van lamsbraai of spyseniering kan gereël word.
Neem asseblief kennis dat jag op die perseel plaasvind.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Daar is 2 staanplekke vir karavane of kampeerwaens met kragpunte, elk met slaapplek vir 6 gaste. Alle gaste maak gebruik van die ablusiegeriewe, wat toegerus is met storte, baddens, wasbakke en toilette. Daar is 'n sentrale gemeenskaplike kombuis wat toegerus is met 'n 2-plaats gasstoof, yskassie, eetgerei en breekware vir 10 gaste asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuis en ablusiegeriewe het elektrisiteit. Boonop is daar 'n gemeenskaplike boma met braaigeriewe en 'n swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word is op 'n kampeerbasis, en gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Huur van lamsbraai of spyseniering kan gereël word.
Neem asseblief kennis dat jag op die perseel plaasvind.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 55 Boekenhoutskloofdrift, Burkea Halfmaan Noord, 19 km from Cullinan, 1002, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang