Meerkat Burrow
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1633 Moddervis, Marloth Park, 7380, Mpumalanga
- Vanaf R2 100 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Meerkat Burrow is 'n selfsorghuis in Marlothpark in Mpumalanga. Hierdie verblyf is 'n uitstekende keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord wat deur die natuur omring word.
Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beksik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke.
Gaste het toegang tot 'n plonspoel, braaigeriewe en onderdakparkeerplek op die perseel. Hierdie verblyf is ongeveer 22,9 km vanaf die Krokodilbrughek na die Krugerwildtuin en 37,8 km vanaf Malelane.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Pieter Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 23
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 1633 Moddervis, Marloth Park, 7380, Mpumalanga
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1633 Moddervis, Marloth Park, 7380, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang