Successfully reported
+35

Meerkat Manor

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 11 Bosbok Street, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
  • Vanaf R860 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Meerkat Manor is 'n gevestigde gastehuis in Komatipoort. Of jy nou op pad is na die Krugerwildtuin, Mosambiek of Swaziland, Meerkat Manor is die perfekte rustige oornagplek na 'n lang reis.

Daar is 'n verskeidenheid kamers geskik vir enkelgaste, getroude paartjies of groepe mense. Veiligheid en gemak is ons hoogste prioriteite. Meerkat Manor is geleë in 'n veilige woonbuurt met 'n elektriese heining sowel as sekuriteitshekke. Parkering is dus baie veilig. Wi-Fi is gratis.

Geniet ook die ekstra gerief van ons sonkragstelsel, wat 'n gesellige verblyf verseker, selfs tydens kragonderbrekings. Ons kan nie wag om gaste by Meerkat Manor te verwelkom en ons warm gasvryheid te deel nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 118 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Hester V
5.0
Gerieflike veilige verblyf. Perfekte verblyf in Komatipoort. Gerieflik geleë. Baie veilig. Vriendelike gasheer.
Aug 2025
Deon L
Saam met lewensmaat
5.0
Stil en rustig. Baie lekker ja. Goeie geriewe. Netjies en skoon.
Aug 2025
Annmarie H
Gesin met tieners
5.0
Lovely, my 3rd time. Just overnight, very friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Susan T
Saam met vriende
5.0
Lovely accommodation. We were very comfortable and felt secure. The units were immaculate and had everything we needed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Carlo D
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het gebruik as net 'n oornag maar was rustig en gerieflik. Ons het lekker gebly. Baie veilig en sal weer gebruik maak van hulle as ons weer in die...
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ronnie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 118

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 11 Bosbok Street, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
  • Gaste dink Meerkat Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 860
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 860
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 860
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 11 Bosbok Street, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmelPP6Hf4pMjtnoRsmgLSToQhWRCLPcLjcKgAsGgAjOhnArFrH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R860 per nag, vir 2 mense 118 5 1 5 11 Bosbok Street Komatipoort 1340 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-20:00 09:00 -25.433673166246 31.96223795414

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang