Successfully reported

Meerkat Manor

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Jana B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Goed toegerus. Baie goed toegerus (kombuis en badkamer). Heerlik stil. Goeie aanwysings. Hoenderhaan langsaan was bietjie steurend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rosme P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

When in Rosendal again, I will stay there every time. Wat 'n lovely time we had. Lots of space and peaceful surroundings. The house is a gem, so neat and clean, homely and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Gemaklik en aangenaam. So lekker gebly, dankie, en die kaggel was 'n aanwins. Sal definitief weer daar gaan bly en ook vir ander aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Ruim en goed ingerig. Al het die huis net twee slaapkamers, is al die vertrekke besonder ruim. Dit is ook baie goed geleë en ideaal om die oulike dorpie daarvan af te voet te verken. Omdat die eienaars self soms vir lang tye daar gaan bly, is die plek baie goed ingerig. Daar is selfs Tupperware vir jou braai-oorskiet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mike J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Very pleasant. Very pleasant. Only problem was poor roads to the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gary V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2025

Rustige verblyf en ideaal vir die wegkruip van die gejaag in die stad. Baie lekker gekuier. Die eienaar kan dalk 'n onderdak braai opsie hê vir dae dat dit reën.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Leonard W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Perfek. Als altyd lekker. Mense baie vriendelik. Eet baie lekker by Jollas. Baie goed toegerus. Goeie vriendelike diens. Is altyd baie lekker om daar te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2024

Lekker, baie rustig, skoon en netjies, en alles wat jy nodig het. Mooi plek, baie rustig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Raine D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Nov 2024

Very peaceful and pretty surroundings. The house is neat and very spacious. Lovely. Very peaceful and pretty surroundings. The house is neat and very spacious. Will come again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Klaus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 438 Van Niekerk Street, Rosendal, 9210, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWqzCgXOA2AjNLP3iOxEtuJbpuhlyyCVZxyelmONNh8lznNBec4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 48 5 1 5 438 Van Niekerk Street Rosendal 9210 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.506542 27.935094
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang