Meerkat Manor
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 584 Strachan street, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Meerkat Manor het 2 selfsorg-eenhede en is in Ramsgate geleë. Albei eenhede is ruim en bied slaapplek aan 6 mense elk. Hulle is net 5 minute se stap vanaf Ramsgate se hoofstrand sowel as die Waffle House.
Albei eenhede het 3 slaapkamers. Hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede kamer het 'n dubbelgrootte-bed terwyl die derde kamer 2 stapelbeddens het. Linne word vir albei eenhede voorsien. Gaste moet hul eie handdoeke saambring. Die sitarea is ruim met 'n TV en DStv-premiumpakket. Die kombuis is volledig toegerus vir alle selfsorgbehoeftes. Albei eenhede het hul eie geisers. Albei eenhede het nou lugversorgers in asook skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër.
Meerkat Manor bied ook 'n ruim tuin met 'n elektriese heining en veilige parkeerplek. Dit is die ideale gesins- of groepvakansiebestemming. Albei eenhede kan individueel of saam gehuur word om altesaam 12 mense te akkommodeer en daar is 'n swembad.
Gewapende reaksie-alarmstelsel om jou heeltyd veilig te hou. Elke woonstel het sy eie alarm
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 584 Strachan street, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Meerkat Manor het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 584 Strachan street, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang