Successfully reported

Meerkat Selfsorg Akkommodasie 2

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Ralph V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Uitstekend, gemaklik, rustige area, skoon, gasvryheid eerste klas. Die eienaars is baie vriendelik. Ons sal volgende keer weer daar tuisgaan met ons hele gesin. Plek baie netjies, warm en snoesig, alles wat jy benodig is daar. Van braai area tot WiFi en lugreëling.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Meerkat Selfsorg Akkommodasie 2
Hallo Ralph, baie dankie en ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.

Sandra B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Baie mooi omgewing, rustig en veilig. Baie lekker. Vriendelike eienaars en luukse verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra D
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Vriendelik, veilig, skoon. Elke oomblik by Meerkat was kosbaar! Meer gekry as wat ons verwag het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Johan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 6

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf R1 200
R 1 200 R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 200
R 1 200 R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 200
R 1 200 R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 327 Striata Street, Van Der Kloof, Vanderkloof, 8771, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA067b6b725d636d6485605d3a00caac4ad746323d014a4d987643436d5951ff36c876c15d9ce2ac8a45281c7fd5973d282fe9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R800 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 327 Striata Street Van Der Kloof 8771 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.003758726058 24.745290448266
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang