Successfully reported

Meerkatgat 3341 Seekoei Road

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 166 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Roberta S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Awesome place. It was fantastic, a lovely house, and most of all, the owner is a very nice person.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

'n Bosveld-paradys by Meerkatgat 3341. Die huis is pragtig ingerig. Dis ’n ware toevlugsoord in die bos. Diere het daagliks kom inloer. Saans het die nagapies ons harte gesteel – ’n perfekte afsluiting vir elke dag. Ons het aan die slaap geraak met die kabbel van die rivier en die unieke klanke van die Afrika-bos – seekoeie, hiënas, en selfs die verre gebrul van leeus. ’n Stukkie paradys! Beslis ’n plek waarna ons weer sal terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Matilda
Meerkatgat 3341 Seekoei Road
Vreeslik dankie vir die wonderlike resensie! Julle is altyd welkom! Dankie.

Juna H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Exceeded expectations. The stay was perfect. Matilda is a great host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Matilda
Meerkatgat 3341 Seekoei Road
Baie dankie, Juna! Julle is net sulke wonderlike gaste ook gewees. So bly jul het dit geniet.

Mariska D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Julle sien my weer! Ons is verwelkom deur die diere hier. Super lekker plekkie. Als wat ons nodig gehad het vir ons verblyf. Naby die draad, vir vroegoggend koffie op die bankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Matilda
Meerkatgat 3341 Seekoei Road
Hi Mariska Julle is weer en weer welkom. Dankie dat julle sulke fantastiese gaste was. Matilda

Karen V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Geweldig ️. We hadden het geluk dat matilda en marius, de eigenaren, tegelijk met ons verbleven. Zij wareb het huis ernaast, arendsnes. Heel erg vriendelijk. Niets was teveel. Meerkatgat ligt op slechts 50 meter van het hek wat kruger scheidt van marloth. Het huis is voorzien van alle gemak. Zou het zo weer opnieuw boeken. Translation: We were lucky that Matilda and Marius, the owners, were staying at the same time as us. They were in the house next door, Arendsnes. Very friendly people; nothing was too much trouble. Meerkatgat is only 50 metres from the fence that separates Kruger from Marloth. The house is equipped with every comfort. I would book it again without hesitation.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Matilda
Meerkatgat 3341 Seekoei Road
Hi Karen Thank you very much for the awesome feedback. Can't wait to welcome you back at Meerkatgat. Thank you for being such amazing guests!

Thomas N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Skoon. Naby Krokodilrivier. Toeganklik vir die diere. Ons het baie lekker gebly. Baie diere het besoek kom aflê. Plek was baie goed uitgelê met net die beste toerusting.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Matilda
Meerkatgat 3341 Seekoei Road
Baie dankie. Dis so lekker om te weet dat julle dit geniet het. Dankie dat julle sulke great gaste was. Julle is altyd welkom.

Merle D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Excellent. Will recommend it to anyone. The owner was such a nice lady. She explained everything. Checked in with us to see if everything was okay. She advised us of the animal sightings. The place was neat and tidy and very nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Matilda
Meerkatgat 3341 Seekoei Road
Hi Merle. Thank you very much for the great review. I'm so glad you enjoyed and relaxed. You are always welcome.

Elma D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Mooi plek en lekker gebly. Pragtige plek. So naby aan die Krokodilrivier. Baie wild gesien. Kort net 'n skottelgoedwasser, niemand lus vir skottelgoed op vakansie. Sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Matilda
Meerkatgat 3341 Seekoei Road
Dankie Elna. Julle is welkom.

Fanie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Fantastiese ligging, wonderlike ervaring van bosveld. Heerlik gebly. Wonderlik om so in die natuur te bly en bosveld te kon beleef met al die diere. Skoon, netjies en gerieflik verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Matilda
Meerkatgat 3341 Seekoei Road
Vreeslik dankie. Julle is altyd welkom. X

Pieter V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Fantasties. Netjies en goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Matilda
Meerkatgat 3341 Seekoei Road
Dankie Pieter. So lekker om te weet julle het heerlik gerus. Julle is altyd welkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Matilda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 212

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R3 760
R 3 760 R 2 444
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R3 760
R 3 760 R 2 444
per nag, vir 4 mense
Vanaf R3 760
R 3 760 R 2 444
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3341 Seekoei Road, Marloth Park, 0001, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAF3ERZANL20dhk6SwsB4piSHolJDKpOKEZXrLKGi6kLV5j7WQCQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 760 nouVanaf R2 444 per nag, vir 4 mense 166 5 1 5 3341 Seekoei Road Marloth Park 0001 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.340622605427 31.81139588356

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang