Successfully reported

Meeuleker op Lambertsbay

Selfsorg

Resensies

1.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies


Netheid
1.3
Ligging
2.7
Waarde vir geld
1.3
Diens
2.3
Veiligheid
1.7
Jennifer L
1 nag Saam met vriende
2.0
Jun 2025

Kon nie lekker stort nie. Krane is los, hoofslaapkamer se toilet werk nie. Ons het nie lekker oornag nie. Geen WiFi, TV met geen kanale. Die plek was baie koud. Geen ekstra komberse, net 'n dun duvet op die beddens. Geen koffie, tee en suiker.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Lizl V
Kort verblyf Saam met vriende
2.0
Mei 2025

Glad nie lekker nie. Nee , dit was nie soos geadverteer op die webtuiste nie. Dit het WIFI geadverteer , maar daar was geen. Ek en my vriende het nie altyd warm water gehad om te shower nie. Die trappe na die woonstel het geen ligte gehad nie , ek net my enkel verstuit. Ons moes die kranne in die kombuis oopdraai om water druk in die een badkamer te kry. Daar was geadverteer dat daar skoonmaakmiddels sou wees , ons moes gaan koop. Ek bespreek altyd by die webtuiste , maar dit was die eerste keer dat ek dit beleef het.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Sunet D
1 nag Saam met vriende
1.6
Mei 2025

Teleurstellend - die plek het so goed gelyk op foto's. Geboek vir 7 gaste en daar was net slaapplek vir 6 mense op die perseel! Die werklike perseel verskil heeltemal van die foto's en beskrywing op die webtuiste wat die hoeveelheid beddens aanbetref! Op die webblad het dit aangedui dat die perseel slaapplek vir 9 mense het. Die skoonmaakfooi wat gehef word, word nie gebruik om skoon te maak nie – die stoep was vuil met ’n klomp skulpe en seesand. Die braai was vol sigaretstompies en braaias, en die rooster was vieslik vuil. In een stort was daar die vorige gas se gebruikte seep en skeermes, en op die tafel was die vorige gas se slaai. Daar was nie eens toiletpapier in die badkamers nie, geen tee of koffie of braaihout soos op die webblad geadverteer nie, en slegs een handdoek per badkamer – al hierdie het erge ongerief veroorsaak! Die slegste was egter dat feitlik geen van die krane in die badkamers reg gefunksioneer het nie, en dat mens dus nie eens kon stort of tande borsel uit 'n kraan nie. Die krane benodig DRINGENDE vervanging! Kraankoppe is los en val sommer af. Sommige warm krane gee net 'n klein bietjie water, en dan droog dit op. Ons kon ook geen kragpunt vind in die kamer met twee enkelbeddens nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

1.9/5

Concordia Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 350
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 350
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 96 Voortrekker Street, Lambertsbay, 8135, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA88b0501a50d929ddb257ebaa18729afc2e8e7882d06d48665a2831bb86ccfb6ed3667f7498995c996e9be592ffc57b7b841f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 350 per nag (plek vir 6) 3 5 1 2 96 Voortrekker Street Lambertsbay 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.09115546194 18.308275938034
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang