Meeuleker op Lambertsbay
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 17 Okt 2025 tot 30 Okt 2025.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 96 Voortrekker Street, Lambertsbay, 8135, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 500R1 350 per nag (plek vir 6) -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Meeuleker op Lambertsbaai bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Lambertsbaai, Wes-Kaap, ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed sowel as 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer met 2 enkelbeddens gemeubileer is. Die tweede badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis wat 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware insluit. 'n Eetkamertafel met 8 sitplekke langs die kombuis is perfek vir etes. Die sitarea is gemeubileer met gemaklike sitplek, 'n slim-TV met YouTube en Netflix. Let asseblief daarop dat daar geen WiFi-geriewe is nie. Gaste kan via hul foon se data aan die TV koppel.
Ontspan op die ruim balkon met buitesitplek en pragtige see-uitsigte, ideaal vir skemerkelkies. Veilige parkering word voorsien, wat gemoedsrus verseker gedurende u verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
1.9/5
Concordia Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- 96 Voortrekker Street, Lambertsbay, 8135, Wes-Kaap
Toeganklikheid
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 96 Voortrekker Street, Lambertsbay, 8135, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang