Successfully reported

Meijer's Rust Farm

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 286 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Andria O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rus en vrede op die plaas. Ek en my man het vir 2 nagte in Chalet 3 oorgebly. Die chalet se look and feel is een van outydse gerief met moderne afwerkings. Die badkamer is groot en netjies uitgeteel met beide bad. Die kombuisarea is goed, alhoewel ons nie self kos gemaak het nie, sou ons dit gemaklik kon doen. Die bed het lekker geslaap en alles was in goeie werkende toestand. Die sterre was duideliker as wat ek dit nog ooit gesien het! Ons sal beslis weer hier kom kuier en beveel dit vir enige iemand aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackie B
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Baie lekker gekuier. Baie lekker gebly. Baie skoon plek en baie mooi natuurskoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Above and beyond beautiful! Above and beyond what we expected! Better than the pictures! Absolutely beautiful!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie C
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Pragtig gelee. Baie mooi uitsig. Baie lekker gebly. Vriendelik ontvang. Akkommodasie is uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simon P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Fantastic accommodation and place. Comfortable stay, everything one needs. Curtains in front of the door would be great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrie G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Netjiese chalets in die fenomenale Meiringspoort. Netjiese chalet op 'n werkende plaas. Lieflike uitsig. Vriendelike joviale gasheer. Ideaal vir oornagverblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Lieflike plek om net te gaan rus. Pragtige plek om te oornag. Chalet het alles wat nodig is, met 'n lekker braaiplek. Die ligging is besonders mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naas H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Lovely mountain views. Had a wonderful time. Lovely chalet, beautiful inside, lacks a little bit of privacy; there's no curtains or blinds before the windows.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Enrico J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Wonderlik, stil, rustig. Die tyd daar was wow.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Pragtige luukse berg chalet en gasvrye mense! Heerlik gebly in 'n luukse pragtige berg chalet! Hartsmense wat bereid is om hul stukkie oase met ander te deel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Vivienne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 286

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 52 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meijer's Rust Farm, Off the N12, De Rust, 6650, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuUWN1CO60gOWpXckKS0c4EI0XwKFcFbMTVmQUgdZ3XyQ9CeQGA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 286 5 1 5 Meijer's Rust Farm Off the N12 6650 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.463160435894 22.555854219574

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang