Successfully reported
+51

Meike's Guesthouse

B&B
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Windhoek Street, Swakopmund, Erongo
  • Vanaf R2 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Meike's Guesthouse is gerieflik geleë aan die rand van die Swakopmund sentrale sakekern, tussen die Namibwoestyn en die Atlantiese Oseaan. Dit is ideaal geleë om voorstedelike rustigheid te geniet, en net 2 km se stap na die strand. Hierdie gastehuis is die ideale wegbreek en optimale keuse as gemak, vriendelikheid en individuele aandag is waarna jy soek.

Verblyf word gebied in 5 individueel-gestileerde, huislike dubbelkamers en 3 ruim gesinseenhede wat elk oor 2 aparte slaapkamers en 1 gedeelde badkamer beskik. Die kamers het elkeen 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n haardroër, warmwaterbottel, 'n kluis vir waardevolle besittings, satelliet-TV, en WiFi, asook hul eie privaat buite-sitarea.

'n Kontinentale-styl ontbytbuffet verwelkom gaste elke oggend. Vars rolletjies en 'n verskeidenheid brode word elke dag by die bakkery afgelewer. Vrugteborde, gesny en voorberei net voor die ontbytkamer oopmaak, vergesel 'n wye verskeidenheid kouevleis, kase, groente, gekookte eiers, graankos en smere. Tuisgemaakte konfyte en marmelade, asook botter word op elke tafel gedek. 'n Eindelose voorraad goeie, sterk koffie, 'n verskeidenheid tee en sap word aangebied.

'n Wasgoeddiens is beskikbaar teen 'n ekstra fooi. Parkeerplek is beskikbaar met 'n sekuriteitswag wat snags patrolleer.

Hierdie instansie, wat deur Meike en Klaus Würriehausen bestuur word, is trots op persoonlike, detail-georiënteerde sorg met 'n liefdevolle aanraking en 'n groot hart wat deurgaans sigbaar is. Meike, Klaus en span sal hul bes probeer om jou verblyf 'n onvergeetlike, aangename ervaring te maak.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Ligging

  • 23 Windhoek Street, Swakopmund, Erongo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Windhoek Street, Swakopmund, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e2f9c0ee264dc9d2298d37fccb7f11e668e0d3bbd195d4debc9cee8751fe586a4fe9e0c20f3975f4faf284ada6f1bc74f65?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 2 mense 23 Windhoek Street Swakopmund Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.679098215746 14.532083058861

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang