Successfully reported

Mein Heim Estate Guest Farm

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 195 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Louis D
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Heerlike gebly, vriendelike gasvrou, netjiese fasiliteite, sal weer gaan. Ons het vreeslik lekker gebly by Mein Heim Estate Guest Farm. Christine was baie vriendelik en behulpsaam. Die fasiliteite was silwerskoon en netjies. Ons het heerlik gebraai by die swembad, lekker gekuier en goed geslaap. Ons sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christine
Mein Heim Estate Guest Farm
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Baie bly julle het lekker gebly.

Hester K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Rustig. Tuis. Ons het so lekker gebly! Dit is stil en as jy stil raak, ruik jy die vars plaasgeure. Perfek vir mense wat lief is vir die natuur. Sal beslis weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christine
Mein Heim Estate Guest Farm
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is baie bly julle het die plaas geniet. Baie welkom om weer te kom.

Raymond K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Comfortable bed. Great for a night stopover, some things looked a bit tired.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marissa J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Ons het vreeslik lekker gebly. Plekkie was skoon, lugversorging werk. Ander mense het hondjies gehad wat kon swem en die swembad was mooi skoon. Jy kry tot lekker koffie en 'n beskuitjie. Dit is ons 'favourite' pitstop van die Kaap af na 'n lang rit. Never disappoints.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vernon L
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Tranquil countryside escape. My partner and I had a lovely stay with our 2 dogs. Christine went out of her way to ensure our dogs had a secure enclosure under the veranda where they could relax outside and not be cooped up in the room all the time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anena D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Rustig, stil en gerieflik. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Enid P
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Pragtige plek. Sal graag weer daar wil bly. Lieflike plek. Die swembad was 'n bonus in die verskriklike hitte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard E
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2025

Rustige plaasatmosfeer. Ons het verblyf geniet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Delis H
1 nag Gesin met tieners
4.4
Mei 2025

Rustige plaasatmosfeer, ideaal vir oorslaap. Ja, al die basiese geriewe was beskikbaar.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 195

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mein Heim Farm, R357, Kimberley, 8300, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd74dadcbbab735f73247d2e77ae792d7e5861e51b368b1e0834c3c7022fe2995fc9c8c7127ca77dcf0949a0ae74cd5554a58?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 195 5 1 5 Mein Heim Farm R357 8300 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.796515685062 24.611193537712
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang