Successfully reported

Melissa's Home Away From Home

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Lizel L
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Peaceful. I stayed in my dream house! The space and peace were incredible! Well stocked with appliances. I didn't have a care in the world while staying there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Uitstekend. Pragtige plek met alles wat nodig is. Smaakvol gemeubileer en baie gerieflik. Eienares het ingeloer om te hoor of alles in orde is. Kommunikasie baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christina
Melissa's Home Away From Home
Ek hoop om julle weer te sien.

Debbie V
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Lekker wegbreek vakansie, met alles wat nodig was in 1 huis! Ons het 'n baie lekker vakansie gehad. Die huis is baie goed toegerus. Tina, ons gasvrou, was baie vriendelik en hulpvaardig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Baie goeie toegeruste huis. Baie netjies en skoon. Ons week vakansie was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrizelda A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Blessed and amazing. It was fabulous and the weather was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Great home away from home. Lovely spacious unit. Fully equipped with more than we needed. Friendly, considerate hosts. Would definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alvena L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Awesome. It is definitely a home away from home. It has everything you need and more.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reze R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Puik! Ongelooflik lekker gebly! Dankie, sien julle weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leona G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Pragtig, netjies, skoon en uitstekend toegerus. Melissa's Home Away From Home is uitstekend toegerus met alles wat jy nodig het, pragtige dekor wat perfek by 'n huisie by die see pas. Alles was silwerskoon en netjies en ons het dadelik tuis gevoel. Ons gasvrou was deurentyd in kontak met ons, en reëlings vir toegang was vroegtydig deurgegee en maklik verstaanbaar. Ons sal beslis weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Wonderlike ervaring. Die huis is goed toegerus en baie netjies. Ons het baie lekker gebly. Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 5 Caudata Close, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaaa9baee1a69c6cb11b7505b24bc180163f22dfcee8b9d5651e107ded80acc808fac1920e92bceabba0abecf2f2e67036286?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 5 Caudata Close Myburgh Park 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.095619331965 18.044861374047

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang