Successfully reported

Melk Houte Bosch Farmhouse

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Paul R
1 nag
5.0
Mei 2025

Fantastic - would definitely stay again! Wow! We have toured on bicycles from KZN, stayed in over 10 different places and this was one of the best. Really a great place. Hosts were very informative about any details that we needed to know. Also, we wished we could have spent more than one night here! Super spot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helen M
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Perfect. Lovely large unit. Three beds, 3 baths with lots of living space and a huge kitchen. Neat and comfortable. Highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jesca O
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2025

Luukse verblyf ver van die gewoel van stad met mooiste uitsigte en natuurskoon. Ons het 'n onverwagte juweel ontdek - pragtige luukse verblyf, ver bo verwagting mooi en gemaklik, vriendelike diens en die mooiste natuurskoon ver weg van die gewoel van verkeer. Ons was daar in Augustus terwyl die canola velde geblom het - 'n belewenis om te aanskou. Ons het ook wild gesien en kon na hartelus rondloop op die plaas. Melk Houte Bosch Farmhouse sien ons beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thea E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2023

We really enjoyed our stay at Melk Houte Bosch. Well-equipped kitchen with comfortable bedrooms and spacious bathrooms. Lovely pool with spectacular views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lee-roy J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Amazing. Die area is mooi en die huis is baie pragtig. Ons het ons baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simoné M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2023

Ontspannend. Dit is 'n heerlike plek vir 'n ontspannende wegbreek. Al wat net bietjie sleg is - daar word aangedui dat daar 'n oond is, maar daar is nie. Slegs 'n konveksie-oondjie. Die kombuistoebehore, vir 'n selfsorgeenheid, is ook redelik beperk. Verder was die kuier baie lekker en die huis netjies en skoon!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dirk L
Kort verblyf
5.0
Sep 2022

Ruim en gesellig. Rustige plaasatmosfeer, met hope spasie in die huis. Moderne kombuis was 'n plesier om in te werk. Die tafeltennis en pooltafel het vir ure se genot gesorg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francis W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2022

Ideale wegbreek. Wonderlike wegbreek met vriende om die gedruis van die stad agter te laat. Alles wat ons nodig gehad het in terme van fasiliteite en omgewing. Pragtige natuurskoon gekombineered met 'n hemelse rustigheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2022

It was stunning with great views. The dwelling is extremely spacious, has all the accessories in the kitchen, pool and braai area. Just bring clothes and groceries.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2022

Asemrowende sonsondergang en -opkoms vanaf die Herehuis. Die rustigheid en mooi natuurskoon op die plaas afgerond met fantastiese fasiliteite in die ruim huis was die rede dat ons heerlike gesintyd saam gehad het. Die ligging is perfek. Alles super netjies en skoon. Huis bo verwagting goed toegerus met alles wat mens nodig het. Sonja, was selfs van voor ons aankoms baie vriendelik en behulpsaam. Dankie Sonja! Ons gaan vir seker weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 70

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 2 967
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 967
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 967
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melk Houte Bosch Farm, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYtmeRSeXuvXEBi2WB2oHJJf0xqOLm0xm7k4NmrQLZ0Q0ufiQSb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 967 per nag (plek vir 6) 24 5 1 5 Melk Houte Bosch Farm Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.274941843922 20.488604510701
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang