Successfully reported
+27

Melkboom Guest Farm

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkboom Farm, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Melkboom Guest Farm is in Tuinroete geleë en bied pragtige uitsigte en berge.

Verblyf bestaan uit 3 eenhede wat geskik is om tot 10 gaste te akkommodeer. Die eenhede wat aangebied word, sluit Cottage 1- Uilhuis, Rondawel en Stoepsit-veldkothuis in. Alle eenhede is toegerus met gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort en tee- en koffiemaakgeriewe. Stoepsit het geen elektrisiteit nie, maar word deur son- en gaskrag aangedryf. Die eenheid het geen TV en WiFi nie.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, braai-area, voëlkyk, fietsry, bergfietsry, veilige parkeerplek en WiFi by die Rondawel en Uilhuis in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Melkboom Farm, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
  • Gaste dink Melkboom Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkboom Farm, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ4ZmU1ZTZmLTdjYzctNDc2ZS04MzQwLTE3OGQ2MGI2MWIxNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 Melkboom Farm Heidelberg 6665 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.112582222222 21.090068333333
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang