Successfully reported

Melkbos Aan See

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Danie V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Great location and great place! Great location and value. Neat and clean with a friendly, helpful host. Will definitely go again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanita K
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Onvergeetlik! Verseker een van die skoonste, netjieste plekke wat ons nog ooit gehuur het. Ligging is onvergeetlik op die strand. In die aand raak jy aan die slaap met die gesuis van die see. Wens ek kon vir altyd hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Host
Melkbos Aan See
Thank you for your review, Sanita! We are so pleased that you enjoyed your stay and the excellent sea views offered by this property. Thank you for staying with us, we look forward to hosting you again soon.

Elaine B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Amazing living right on the beach. It was comfortable and enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barry S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mei 2025

Verblyf geniet, behalwe vir die DStv wat nie gewerk het nie. Huis is goed toegerus en goed geleë. DStv het nie gewerk nie en die eienaar kon nie die probleem oplos nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Host
Melkbos Aan See
Thank you for your feedback, and for taking the time to share your experience. We're pleased to hear that you enjoyed your stay and found the house well-equipped and well-located. We’re sorry to hear about the issue with the DStv and regret that it could not be resolved during your stay. We understand how frustrating that must have been, and we’re actively working to prevent this from happening again in the future. We appreciate your understanding and hope to welcome you back again soon.

Willem A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

It was wonderful. Very beautiful place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Host
Melkbos Aan See
Hello Willem Thank you for this great review, we appreciate all the feedback. We are so happy to know that you had a wonderful stay and that you enjoyed all the beauty that this place has to offer. We sure hope to see you soon.

Melissa D
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Home away from Home. It was a wonderful stay. It felt like we were at home except we had the beach across the road. Such a lovely unit. We will definitely return soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Host
Melkbos Aan See
Hello Melissa Thank you for your great review, we appreciate all the feedback. We are so glad that you had a wonderful stay with us and that you felt like you were home. We are so happy that we could host you and your family.

Paul O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mei 2023

Vriendelikke behulpsame diens. Baie lekker plek! Baie netjies en goed toegerus. Geleë op 'n verskriklike lekker plek. Naby aan alles, maar nie in die middel van die gewoel nie. Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Host
Melkbos Aan See
Hi Roxanne, baie dankie vir jou resensie en gradering. Ons waardeer dit en ons is baie bly om te hoor julle het die eenheid geniet. Ons hoop om julle gou weer in die toekoms terug te verwelkom. The HostAgents span.

Tobie L
Lang verblyf Gesin met klein kinders
3.0
Jan 2022

Heerlike vakansiekuier. Die eenheid is baie wonderlik ingerig. Die agente se diens is egter nie op standaard. Verskeie items is stukkend. Vir die ongelooflike bedrag geld wat mens spandeer, verwag mens ten minste goeie diens en dat alles ordentlik werk en heel is.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 767

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 3 337
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 337
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 337
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 14th Avenue, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c0b06e9610ce1931ef690c80264caad7f391952ec887361653820f2b7b7f34a266ea0b4fcb25d6c7cc41488e2c9790ff094?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 337 per nag, vir 6 mense 9 5 1 5 12 14th Avenue Cape Town 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-14:00 10:00 -33.725426284342 18.443369609857

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang