Successfully reported

Melkbosstrand Mini-Suite

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Pieter D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Netjies en skoon. Hou van buite deur toegang. Het aan alle verwagtinge voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carien H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Stylvolle oornagplek naby die see. Elegant, netjiese plekkie. Baie geurige karringmelkbeskuit! Gebruikte skottelgoed word in (badjie) vir gasvrou gelos, baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzabe M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Baie rustig. Lieflike plek. Ongelooflik lekker. Heerlik ontspan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Lekker gewees. Het baie lekker gebly en was naby baie mooi plekke. Dalk dit weer gebruik in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique D
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Was peaceful and we had everything we needed. It was lovely. We were close to the beach. There was a pool. We enjoyed Netflix. Great sleep. Clean bathroom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heloise C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Baie gemaklik. Goeie ligging en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Genoeg spasie en sekuriteit. Rustige omgewing. Ons het lekker gebly. Ons het lekker gebly, maar dit is nie vir lang termyn nie, omdat behalwe vir die mikrogolf, is daar nie iets om kos te maak nie en ook nie 'n opwasbak nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Candice C
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2025

Overall it was lovely, the accommodation was beautiful and tidy. The stay was lovely. The peace and quiet were so welcomed. All necessities were provided for besides a fan/aircon as it was quite hot when we visited. The only 'negative' I could say was, whilst spending time in the pool cooling down, the host had guests over and they were seated less than 5 metres away and were watching us, so we decided to get out of the pool. So I would have preferred more privacy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Yolanda O
Kort verblyf
4.2
Mrt 2025

It was amazing. We really found a gem. We love the peace and quiet. The place was really neat as well and our hostess an absolute blessing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Ons het baie lekker tuis gegaan by Melkbosstrand mini suite. Ons het baie lekker tuis gegaan by Melkbosstrand mini suite en ons gasvrou was baie gaaf. Die plek is baie goed ingerig, is skoon en netjies. Ek sal vir enigiemand wat die Weskus verken die plekkie aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 36 Seagull Street, Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b9773e698ed3edfd92a6025a10c53a196270bebd27f971a819f15b78dd5fb9f696291e1d77c5e6e6a980591b45731853492?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 36 Seagull Street Van Riebeeckstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -33.701918727945 18.445319797919

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang