Melkbosstrand Mini-Suite
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 36 Seagull Street, Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Melkbosstrand Mini-Suite bied selfsorgverblyf op 'n verhit-en-eet-basis en is ideaal geleë in Melkbosstrand. Hierdie eenheid is verbind met die eienaar se eiendom, maar het 'n privaat ingang.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 'n slaapkamer, leefarea en 'n badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, sowel as sjampoe, seep en 'n haardroër.
Hierdie leefarea het ook verhit-en-eet-geriewe wat 'n mikrogolfoond, 'n ketel, 'n broodrooster en basiese eetgerei en breekware insluit. Die gasheer was daagliks skottelgoed. Daar is 'n yskas onder die toonbank. Die sitarea is gemeubileer met 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV met DStv, en sluit 'n eetkamertafel met 2 stoele in. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Vir die winter is daar 'n verwarmer en elektriese kombers op die bed.
Die eiendom het 'n omsetter en word nie deur beurtkrag beïnvloed nie.
Hierdie eenheid maak oop na die swembadarea wat met die gasheer gedeel word. Swembadhanddoeke word voorsien.
Die eiendom is stapafstand van die strand, 'n klein kruidenierswinkel vir basiese benodigdhede en 'n Italiaanse eetplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Christine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 37
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 36 Seagull Street, Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Melkbosstrand Mini-Suite het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 36 Seagull Street, Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang