Successfully reported

Melkbosstrand Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 73 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Michelle C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Feels like a home away from home! Wonderful owners to deal with. Communication is first class. The house is close to the beach, spotless, and has all the home comforts you could ask for. Would definitely stay here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carike B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Rustig en alles wat ons nodig gehad. Melkbosstrand selfsorg is 'n perfekte plek. Jou huis weg van die huis. Dis naby restaurante en stapafstand van die see af. Dit was en is 'n great plekkie om te bly in Melkbos. Die eienaar is baie vriendelik en het ons baie mooi gehelp. Sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Preshantha G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

A great stay in a beautiful area. We had a great stay! It's right on the beach. We felt safe and secure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanja K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Fantastiese verblyf! Ideale ligging, stapafstand van die strand, naby winkels en restaurante. Huis groot, baie netjies, goed toegerus. Stil en veilige area. Baie lekker vakansie gehou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salomon P
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

I would go there again. Absolutely awesome stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Baie baie lekker plekkie. Ons het baie lekker gebly. Die huis is gerieflik toegerus. Lekker naby die see en loopafstand van winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hildie B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Huis was skoon en netjies, goed geleë. Baie goeie verblyf. Gasvrou was vriendelik en behulpsaam. Die verblyf het alles wat jy nodig het. Baie dankie dat ons, ons hondekind kon saambring. Ek sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Lovely place with great space. Friendly host. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Vakansie was great gewees in die veilige en et omgewing. Sal beslis weer kom. Het ongelooflik lekker gebly. Alles was netjies en skoon met alle benodighede beskikbaar. Winkels en strand was lekker loopafstand gewees. Sal beslis weer kom en enige iemand aanbeveel vir toekomstige verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tanya
Melkbosstrand Selfsorg
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons hoop om julle gou weer in ons pragtige dorpie te verwelkom! Groete

Nadia B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Melkbosstrand selfsorg is 'n heerlike verblyf. Ons het dit baie geniet. Dit was ons 3de keer daar en die verblyf was nog steeds so awesome soos die vorige kere. Heerlike en gemaklike verblyf. Groot huis vir 'n gesin van 6. Naby die strand, winkels en restaurante. Ons sal beslis weer daar gaan bly. Alles is so gemaklik en huislik. Veilige area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Tanya Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 80

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 30 Commaille Road, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac5aca84085bc28e826ae52c312311aef6371d0ef1f3b00e8a85dd2923a8b1b2087feb79ceaf975186360b71942ca1ea6c94?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6) 73 5 1 5 30 Commaille Road Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.729715823651 18.441509306431

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang