Successfully reported
+11

Melkhout River Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkhout Guest Farm, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Melkhout River Cottage is op 'n werkende suiwelplaas langs die prentjiemooi Breederivier in Bonnievale. Dit is 'n lieflike toevlugsoord vir 'n klein gesin of 2 paartjies. Die bekoorlike kothuis bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf en is ideaal vir gaste wat weg wil kom van die gedruis van die stad.

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer. Daar is slaapplek vir 4 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kothuis het 'n toegeboude braai-area met buitesitplek, ingeboude braaigeriewe en dubbeloopvoudeure wat na 'n balkon lei. Dit is die ideale plek vir 'n oggendkoffie aangesien dit 'n mooi uitsig oor die rivier en op die berge het.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die kothuis het 'n mooi berguitsig en aktiwiteite in die omgewing sluit voëlkyk, riviervlotvaart en visvang in. Die kothuis is perfek vir 'n klein gesin, 2 paartjies of 'n klein groepie vriende.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Warmbad

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Elzette Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Melkhout Guest Farm, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkhout Guest Farm, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a06f16dff048c4fc6c952c6c08979e161f7e1fb24b72fc06db7e4a908a8843253c9ca40edff4a95e35714e8c42df08b972b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) Melkhout Guest Farm Bonnievale 6730 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.998834596449 20.231304446015
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang