Melkhout Woud Sprokieshuis
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 21 Sep 2025 tot 12 Des 2025.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Steenbok Street, Van Dyks Bay, 7220, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 550R1 913 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Melkhout Woud Sprokieshuis is 'n selfsorgvakansiehuis tussen die bome in 'n klein melkhoutbos in Van Dyksbaai, net 'n entjie vanaf die strand en restaurante. Dit is ideaal vir 'n gesin, groep vriende of 'n paartjie wat op soek is na 'n lekker wegbreek.
Die huis bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede solderslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 3 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort. Gehaltelinne en -badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, tee- en koffiemaakgeriewe, yskas-vrieskas en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die sitarea langsaan het gemaklike rusbanke en 'n TV.
Die leefarea lei na 'n houtdek met sitplek en 'n beskutte buitebraai onder die melkhoutbome. Die erf is omhein en verseker privaatheid en 'n troeteldiervriendelike omgewing.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Martin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 22 Steenbok Street, Van Dyks Bay, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Melkhout Woud Sprokieshuis het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Steenbok Street, Van Dyks Bay, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang