Successfully reported

Melkhoutkloof Guest House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 108 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Francois S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Uitstekend en super netjies en skoon. Uitstekende plek. Super skoon en baie netjies. Uitstekende ontbyt en baie vriendelike mense. Ek sal vir seker weer hier bespreek en kan dit aanbeveel. Baie dankie vir 'n baie lekker tyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
JB
Melkhoutkloof Guest House
Baie dankie. Dit was lekker om julle hier te gehad het. Groete. Melkhoutkloof Gastehuis.

Jan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Goed. Ja, baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
JB
Melkhoutkloof Guest House
Baie dankie. Groete.

John F
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Like returning home. This was my third visit. Melkhout is my idea of a perfect guest house. And JB and his wife are the perfect hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
JB
Melkhoutkloof Guest House
Thank you very much, John. Kind regards. JB & Adri.

Corrie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Fantastic getaway. Great ambience. Hosts go the extra mile to meet every need. Excellent 5-star stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
JB
Melkhoutkloof Guest House
Thank you very much, Corrie. We appreciate your review. Kind regards. JB and Adri. Melkhoutkloof Guest House.

Camille J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Fantastic. The top. It was excellent. Super host and the highest quality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
JB
Melkhoutkloof Guest House
Thank you so much, Camille. It was nice having you here with us. Kind regards. JB and Adri. Melkhoutkloof Guest House.

Malinda J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Lekker ontbyt, pragtige uitsig, mooi kamers. Dis die beste gastehuis in die area! Heerlike ontbyt, pragtige uitsig. Die kamers is groot en skoon, die eienaars is super oulik en doen so baie moeite vir 'n mens. Jy sal nie spyt wees nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
JB
Melkhoutkloof Guest House
Baie dankie. Mooi jaar vir julle. Vriendelike groete.

Mario M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Amazing. Puik diens, sal definitief weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
JB
Melkhoutkloof Guest House
Baie dankie. Lekker gekuier en gesels. Vriendelike groete.

Ingrid W
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Baie rustig en geeieflik. Pragtige huis en voëltjie-voerplek is so oulik dat ek amper meer vir hulle as die see gekyk het! Vriendelike gashere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
JB
Melkhoutkloof Guest House
Baie dankie. Dit was lekker om julle hier by ons te gehad het. Vriendelike groete.

Martie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie baie lekker. Uitstekend, baie gasvry en vriendelik. Kan enige iemand aanbeveel om daar te oornag. Ontbyt is ongelooflik lekker. In die 10 dae wat ons daar was, was nie een keer die selfde ontbyt nie. Ongelooflik lekker, en glo my, jy weet eers jy is honger teen so 16:00. Kamers is baie skoon en gesellig. Sal enige tyd weer oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
JB
Melkhoutkloof Guest House
Baie dankie. Dit was lekker om julle hier te gehad het. Alles wat mooi is vir die Nuwe Jaar. Vriendelike groete.

Jan R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

What we came for. Awesome family. Love the chats.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
JB
Melkhoutkloof Guest House
Thank you very much, Jan. All the best for the new year. Kind regards. JB and Adri. Melkhoutkloof Guest House.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

JB Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 108

Op LekkeSlaap 16 jaar

Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Gans Ave, Outeniqua Beach, Glentana, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFlMzhiNjRlLTM1ZWItNDJkOS1hMTEwLWIxMzRlMDhkNTg2NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 108 5 1 5 3 Gans Ave Outeniqua Beach, Glentana 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.047876955836 22.283127307892

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang