Successfully reported
+20

Melozhori Private Game Reserve Valley Pod

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R317, Melozhori Private Game Reserve, 18 km from Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Melozhori Private Game Reserve Valley Pod is 18 km buite Bonnievale in die Wes-Kaap en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n afgesonderde, romantiese pod. Dit is in die middel van die Melozhori Privaat Wildreservaat versteek in 'n pragtige vallei met asemrowende uitsigte.

Die pod is ideaal vir paartjies of wittebroodpaartjies wat op soek is na privaatheid. Dit is eko-vriendelik en werk met sonkrag, maar het ook luukse geriewe soos lugversorging, elektriese komberse en baie sagte japonne.

Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die slaapkamer het badkamer bied albei toegang tot 'n patio met 'n hangmat en 'n warmbad. Dit is die ideale plek om te ontspan en 'n uitsig oor die vallei te geniet.

Die oopplan-kombuis het 'n pizza-oond en is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf toegerus. Daar is 'n etenstafel met 2 stoele, 'n sitarea en toegang tot die patio vanuit die leefarea. Die patio het ook 'n ingeboude vuurmaakplek, 'n buitetafel en stoele. WiFi is beskikbaar.

Gaste kan Melozhori met ’n wildrit ervaar, wat deur passievolle, kundige gidse met baie kennis oor die wild en die unieke Renosterveld-ekosisteem uitgevoer word.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet met bidet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Warmbad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Lientjie Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 23

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Off the R317, Melozhori Private Game Reserve, 18 km from Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Gaste dink Melozhori Private Game Reserve Valley Pod het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R317, Melozhori Private Game Reserve, 18 km from Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5311172d3dd69a6a7acc2fbc1843fe1b0f471821c90e1d9e8b5fb83c165c638566cce2bdcaaea1e85339d761e3aebfd78ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 Off the R317 Melozhori Private Game Reserve 6730 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.036519 20.110219
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang