Successfully reported
+25

Melozhori Private Game Reserve Waterfall Pod

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R317, 18 km from Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Melozhori Private Game Reserve Waterfall Pod bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n afgesonderde, romantiese Pod in die middel van die Melozhori Privaat Wildreservaat. Die natuurreservaat is ongeveer 18 km buite Bonnievale in die Wes-Kaap geleë.

Die Pod skuil in 'n pragtige vallei, spog met 'n uitstekende uitsig en bied die ideale wegbreekplek vir 'n paartjie of wittebroodpaartjie wat op soek is na afgeleë en privaat verblyf. Die Pod is omgewingsvriendelik en maak van sonkrag gebruik, maar het luukse geriewe soos lugversorging, elektriese komberse en sagte, fluweelagtige japonne. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die slaapkamer en badkamer lei na 'n stoep met 'n warmbad en 'n uitsig oor die skilderagtige vallei. Dis die ideale plek om te ontspan en die pragtige uitsig te geniet.

Die oopplan-kombuis het 'n pizza-oond, yskas, oond, gasstoof en mikrogolf. Die leefarea het 'n etenstafel en 2 stoele, 'n rusbank en 'n kaggel, en lei na die stoep met 'n ingeboude braai, buitetafel en stoele. Gratis WiFi is ook in die Pod beskikbaar.

Kom ervaar Melozhori met 'n wildrit gelei deur een van die kundige, passievolle gidse, met hul uitgebreide kennis van wild en die unieke Renosterveld-streek.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet met bidet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Braai
Warmbad

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Lientjie Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 23

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Off the R317, 18 km from Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Gaste dink Melozhori Private Game Reserve Waterfall Pod het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R317, 18 km from Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11410b66e6159fa55512b2432fd566479f8636cd8c75676f60202ed59ba2ea4653494fc93a249d7aabc4c5814ac80412c96d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 Off the R317 18 km from Bonnievale 6730 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.03268311975 20.104864183926
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang