Luxury Melrose Executive Suites
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Edgewood Avenue, Birdhaven, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Luxury Melrose Executive Suites bied moderne en luukse selfsorgwoonstelle, ideaal vir langer verblyf, geleë in Melrose, teenoor 'n wonderlike park en voëlreservaat. Die onderste suite is troeteldiervriendelik. Die suites is geskik vir pendelende sakelui wat op soek is na 'n gemaklike en smaakvol versierde 'tuisbasis' met privaatheid en gereelde skoonmaakdienste.
Die 2 suites het hul eie privaat ingange en bied elk plek vir tot 2 gaste. Die woonstelle het pragtige dekor, luukse Egiptiese linne, donskussings, komberse, boeke en tydskrifte. Die kombuisies is goed toegerus en sluit 'n stoof, 'n mikrogolfoond, yskas/vrieskas en 'n Nespresso-masjien in. Gratis onbeperkte vesel-Wi-Fi en DStv/Netflix is beskikbaar.
Melrose Executive Suites bied ook veilige parkering en 'n wasgoeddiens kan op versoek gereël word. Die suites is slegs 3 minute se stap van 'n Planet Fitness-gimnasium af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Beate Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 17
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 15 Edgewood Avenue, Birdhaven, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Gaste dink Luxury Melrose Executive Suites het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Edgewood Avenue, Birdhaven, Johannesburg, 2196, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang