Successfully reported
+82

Melrose Hideout

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Geen kinders onder 1
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Ladbrook Lane, Melrose Arch, Johannesburg, 2001, Gauteng
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Melrose Hideout is 'n gastehuis in die hartjie van Melrose Arch, oorkant die BluBird-winkelsentrum en 'n park, en is ook naby 'n Nandos en verskeie luukse restaurant.

B&B-verblyf word gebied in Dubbelkamers, Koninginkamers, Deluxe Kamers en Deluxe Koningkamers wat elkeen hul eie en suite-badkamer, lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi het. Al die gastekamers lei na die tuin wat sitplek het.

Ontbyt kan daagliks by die gastehuis geniet word. Halaal en vegetariese opsies is ook beskikbaar.

Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.9
Diens
3.9
Veiligheid
4.1
Gaste se hoogtepunte
Luke P
5.0
Peaceful. Wonderful service, wonderful room. Couldn't find something wrong if I tried.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Riana R
Saam met vriende
4.6
Baie vinnig, maar dit was lekker. Die area is baie stil. Dit was lekker. Baie dankie. Hulle kan dalk net na die aircon kyk, hy het nie gewerk nie. Dal...
Sien meer
Okt 2025
Ilze L
Saam met lewensmaat
4.6
Value for money. Interesting getting there with Google Maps. Safe and clean. Basics. Drywall walls.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Gerrit D
Besigheidsreis
4.6
Perfek vir wat ek nodig het - veilig, ideale ligging. Presies wat ek nodig het vir oornag. Twee items wat aandag kort: 1. Geen hou water by wasbak. 2....
Sien meer
Nov 2024
Julia Motladile N
Saam met vriende
4.4
It was good but they didn't offer the breakfast as they mentioned. Was fabulous but didn't get my breakfast as they mentioned.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Sophie Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 20

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 2 Ladbrook Lane, Melrose Arch, Johannesburg, 2001, Gauteng
  • Gaste dink Melrose Hideout het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Geen kinders onder 1
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Ladbrook Lane, Melrose Arch, Johannesburg, 2001, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8bc9f2498979e5baad783181e939ca759d65c38bec7535431d28bbcde1c85d3387748179f641104243398b1ab79e17df0967?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 18 5 1 4 2 Ladbrook Lane Melrose Arch 2001 Gauteng 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -26.127699419445 28.066429439881
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang